Our Services/ Dienste Beskikbaar

Kleiner Tuine

Gras en rante netjies gesny. Rante word mooi afgerond met ‘n kant snyer en met ‘n graaf skoon gemaak waar daar beddings is. (onder 500 m2 = R250 per diens) (Ns. onder 150 m2 word individueel gekwoteer)

Groter Tuine

Gras en rante word netjies gesny. Stootgrasnyers word gebruik waar moontlik, en kantsnyers vir die ongelyke gedeeltes en afronding.
Beddings word afgerond met ‘n graaf. Plafeisel word skoon geblaas.

(>500 m2 = R350 per diens)

(Ns. nie ons foto)

Skoonmaak

Skoonmaakdienste, uitlegdienste, ontruimingdienste. Elke projek sal appart gekwoteer word.

Ligte Snoeiwerk

Sekere terugsnywerk, ontbossing, plaagbeheer en indringerverwydering word appart voor gekwoteer. Sou ‘n item van die projek buite ons spektrum van dienste val het ons subkontrakteurs wat tenvolle verseker en gekwalifiseerd is vir alle verdere take.