Professioneel, Proaktief, Pragtig!

Ons is 'n opkomende onbekendgestelde aanlyn tuindiensbesigheid wat in Durbanville, Bellville en Brackenfell gebaseer is. Ons spesialiseer in die verskaffing van hoëgehalte tuinonderhoudsdienste aan residensiële en kommersiële kliënte in die area. Met 'n span van 5 toegewyde en ervare werknemers, is ons daartoe verbind om uitsonderlike diens te lewer en te verseker dat ons kliënte se tuine goed onderhou en visueel aantreklik is.

Professional, Pro-active, Pretty!

We are an up and coming online garden service business based in Durbanville, Bellville and Brackenfell. We specialize in providing high-quality garden maintenance services to residential and commercial customers in the area. With a team of 5 dedicated and experienced employees, we are committed to providing exceptional service and ensuring our customers' gardens are well-maintained and visually appealing.

Ons Dienste

(LW: vir meer gespesialiseerde dienste laat ons kwoteer, dit vat 5 minute!)

Kleiner Tuine

Gras en rante netjies gesny. Rante word mooi afgerond met 'n kant snyer en met 'n graaf skoon gemaak waar daar beddings is. (onder 500 m2 = R250 per diens) (Ns. onder 150 m2 word individueel gekwoteer)

Groter Tuine

Gras en rante word netjies gesny. Stootgrasnyers word gebruik waar moontlik, en kantsnyers vir die ongelyke gedeeltes en afronding.
Beddings word afgerond met 'n graaf. Plafeisel word skoon geblaas.

(>500 m2 = R350 per diens)

(Ns. nie ons foto)

Skoonmaak- of uitlegdienste

Skoonmaakdienste, uitlegdienste, ontruimingdienste. Elke projek sal appart gekwoteer word.

Ligte snoeiwerk

Sekere terugsnywerk, ontbossing, plaagbeheer en indringerverwydering word appart voor gekwoteer. Sou 'n item van die projek buite ons spektrum van dienste val het ons subkontrakteurs wat tenvolle verseker en gekwalifiseerd is vir alle verdere take.

Wie is ons?

Ons is ‘n opkomende onbekendgestelde aanlyn tuindiensbesigheid wat in Durbanville, Bellville en Brackenfell gebaseer is. Ons spesialiseer in die verskaffing van hoëgehalte tuinonderhoudsdienste aan residensiële en kommersiële kliënte in die area. Met ‘n span van 5 toegewyde en ervare werknemers, is ons daartoe verbind om uitsonderlike diens te lewer en te verseker dat ons kliënte se tuine goed onderhou en visueel aantreklik is.

Client Testimonials

“A testimonial from a client who benefited from your product or service. Testimonials can be a highly effective way of establishing credibility and increasing your company's reputation.”
Client Name
“A testimonial from a client who benefited from your product or service. Testimonials can be a highly effective way of establishing credibility and increasing your company's reputation.”
Client Name
“A testimonial from a client who benefited from your product or service. Testimonials can be a highly effective way of establishing credibility and increasing your company's reputation.”
Client Name